Who can translate this into English??? Jou skaduwee stap stil by my verby
Die donker grys gedagtes van jou
loop oor my hartsverlange hou my naby jou
Ek weet ek sal jou nooit weer vas kan hou
Maar jy sing nog steeds vir my
Jy sing nog steeds vir my en waar ons was
Ek ruik nog steeds die lelies in die wind
Die nugter geur van jonkwees en die siel van n kind
En die stories kan die waarheid word
Somtyds is die tyd maar net te kort
Daarom maak my hart musiek en my trane word leriek
Tot my liedjies joune word
As ek sing, sing ek vir jou
Ah
En die wind wat waai tot die winde wat onthou
Want my hart verlang na jou
(Want my hart verlang na jou)
Hoor jy my sing vir jou
As ek sing
(As ek sing)
Sing ek vir jou
My vingers dwaal oor note en klavier
Wys my hart in woorde en musiek
Jy is…
Charmaine Junius
Mooiste mooiste liedjie ooit, wens hulle wil weer saam sing
loggiesjohan
absoluut hemels,dit is perfeksie!
Zeb Lodge
O Moedertaal , O soetste Taal. AFRIKAANS is FANTASTIES !
geert wassing
Beetje zoet..maar ik hou er zo van !
Annette Elliott
Corlea is so mooi maer op hierdie video.....
Pieter Botha
Mis ek m ma nou , was haar hartsmusiek, nou 9 jaar trane trane
Elizabeth Petropoullakis
Die twee sing tog so mooi saam!! Pragtige musiek.
Johan Ryan
Ja stem saam met ander wat se los jul dinge op en sing weer saam doen dit vir ons afrikaans jul doen dit so goed saam afrikaans bly die mooiste taal
Tersia Swart
I just live it, it takes me back when I was young
saowaluk loektanee
Schitterend liedje en zo mooi gezongen......
Marga VAn Rooyen
Corlea en Rudi, julle stemme harmonieer so verskriklik, verskriklik mooi saam. Wil julle dit nie oorweeg om weer saam te sing nie?
kometozis
Who can translate this into English??? Jou skaduwee stap stil by my verby Die donker grys gedagtes van jou loop oor my hartsverlange hou my naby jou Ek weet ek sal jou nooit weer vas kan hou Maar jy sing nog steeds vir my Jy sing nog steeds vir my en waar ons was Ek ruik nog steeds die lelies in die wind Die nugter geur van jonkwees en die siel van n kind En die stories kan die waarheid word Somtyds is die tyd maar net te kort Daarom maak my hart musiek en my trane word leriek Tot my liedjies joune word As ek sing, sing ek vir jou Ah En die wind wat waai tot die winde wat onthou Want my hart verlang na jou (Want my hart verlang na jou) Hoor jy my sing vir jou As ek sing (As ek sing) Sing ek vir jou My vingers dwaal oor note en klavier Wys my hart in woorde en musiek Jy is…
Peter van de Ven
Prachtig mooie muziek uit Zuid Afrika!Bij mijn familie op de begrafenis gedraaid.......❤️