In 1985 I experienced radio in stereo for 1st time in Johannesburg, was 5fm with Alex Jax a group of us nervous teenagers went to Hillbrow, this song makes me think daily about how fortunate some of us are. Thanking u for a lovely song.
Die ou was my hero toe ek n tiener was. Ek was GUTTED toe hy selfmoord gepleeg het. Wens hy kom met my praat voor... Sy hart was op die regte plek. Sy eerlike songs bly by my. Ooo fok, why...?
Spent a year in hill row in 1991 will never forget it and the roast chicken in the early hours live in New Zealand for the past 17 years and often remember Hillbrow xx Wow what a memory
This is one of the greatest songs to own, sadly I lost all my copies, I bought Eet kreef when it came out, What a loss the world had when He ended his life, what an artist, so great, I miss the days when we had something to sit dit af!!!
Dankie Dewald vir die post - Ek is n kleurling van die Kaap en het groot geword in n huis waar ons Afrikaans gepraat het . - My Ma het heel dag RSG geluister en sy was baie mal oor Johannes Kerkorrel veral hierdie tune. - Sy is nou 5 jaar oorlede en die het my nou net terug gevat. Afrikaans is mooi. - Afrikaans musiek sal altyd leef.
Dis ongelooflik suid afrika en terselfde tyd ook universeel, in Marseille is die winkel name Anders, maar die mense dieselfde...dalk is dit net nostalgie wat inkleur in die grysheid..
Minerva Salas Picón

psy spy
i bet u people who claim to love this will still piss on that junky in the gutter
New Negritude
Die ou was my hero toe ek n tiener was. Ek was GUTTED toe hy selfmoord gepleeg het. Wens hy kom met my praat voor... Sy hart was op die regte plek. Sy eerlike songs bly by my. Ooo fok, why...?
wolmarans wolfie
Vyf shinese hou nie hiervan nie !
Philip Blignaut
Puik gedaan Dewald Kruger!!
Corrie De Beer
Ek hoop om johan eendag in die hemel te ontmoet.
Thys Potgieter
enige band beter as Akkedis by swakopmund skydive club laat weet hule is epick
Zonie cyfert
Spent a year in hill row in 1991 will never forget it and the roast chicken in the early hours live in New Zealand for the past 17 years and often remember Hillbrow xx Wow what a memory
Peter Labuschagne
This is one of the greatest songs to own, sadly I lost all my copies, I bought Eet kreef when it came out, What a loss the world had when He ended his life, what an artist, so great, I miss the days when we had something to sit dit af!!!
trfesok
Covered by South African native Manfred Mann. I put his version and this touching original in my "MM: 64 on" playlist. Thanks for the upload!~
Marlinho Hope
Dankie Dewald vir die post - Ek is n kleurling van die Kaap en het groot geword in n huis waar ons Afrikaans gepraat het . - My Ma het heel dag RSG geluister en sy was baie mal oor Johannes Kerkorrel veral hierdie tune. - Sy is nou 5 jaar oorlede en die het my nou net terug gevat. Afrikaans is mooi. - Afrikaans musiek sal altyd leef.
Daniel De Lange
Dis ongelooflik suid afrika en terselfde tyd ook universeel, in Marseille is die winkel name Anders, maar die mense dieselfde...dalk is dit net nostalgie wat inkleur in die grysheid..
kone diakaloudia
Johannes Kerkorrel you a Legend in my books.