Poop Nugget 2018-12-16 08:17:26 Koos kon toor met die woorde.... Refentse kan toor met sy stem !!!!!!!! VIVA !
Conrad Diedericks 2018-11-27 10:33:33 Hoendervleis...ek is n groot Koos du Plessis fan. Maar, Refentse se stem, ek sal like om dit te hoor met n rock song...
Ursula Mostert 2018-09-10 14:14:22 Lief Koos Dup se musiek. Jou weergawe is besonders mooi. Dankie daarvoor!
Ramona MacDonald 2018-09-05 03:55:12 jinne jy doen sy liedjies die beste van almal wat ek al gehoor het try! Doen seblief hulle almal?? Dankie! So so mooi.
Van Zyl Dirk 2018-06-16 14:06:58 die man mag maar sing regtig as jy en karen zoid kan saam sing ek dink dit sal blerrie mooi wees
Charmaigne Bos 2018-04-18 09:30:25 Ek hou nie eers van Afrikaanse musiek, maar ek luister graag Na Refentse. Jou stem is ongelooflik mooi.
Tyr Loki
Koos sou Refentse met ope arms ontvang het...
Denuhm
Sjoe, wat n suiwer diep stem
Poop Nugget
Koos kon toor met die woorde.... Refentse kan toor met sy stem !!!!!!!! VIVA !
Michael van der Merwe
Nee my maat jy is legend!
Conrad Diedericks
Hoendervleis...ek is n groot Koos du Plessis fan. Maar, Refentse se stem, ek sal like om dit te hoor met n rock song...
Vic Vic
Yo maar jy kan lekker sing Refensie
Ursula Mostert
Lief Koos Dup se musiek. Jou weergawe is besonders mooi. Dankie daarvoor!
Ramona MacDonald
jinne jy doen sy liedjies die beste van almal wat ek al gehoor het try! Doen seblief hulle almal?? Dankie! So so mooi.
Jan Roodt
Dit is nou nasie bou - beter as enige politikus.
Petite Gamer x
This voice is perfect for Koos du Plessis songs.
Pat OBrien
You are a star! Excellent!
Van Zyl Dirk
die man mag maar sing regtig as jy en karen zoid kan saam sing ek dink dit sal blerrie mooi wees
ScottBangkok
Dis n leaker song die...
Charmaigne Bos
Ek hou nie eers van Afrikaanse musiek, maar ek luister graag Na Refentse. Jou stem is ongelooflik mooi.
Katlego Monera
Jy maak Suid-Afrika ñ beter Land Refenstse hou so aan!!!!