Robert Smith 2019-04-15 21:58:20 Fantasties manne ons is geseend om afrikaans te kan praat alle eer kom God toe ,ons staan agter julle Kan nie wag vir julle volgende liedjie
Sky Light 2019-01-10 10:41:49 Dankie vir almal wat hierdie comment en like En julle twee dankie vir die liedjie
kenrick40 2018-11-14 11:08:36 Dis n baie goeie song. Die kaap het die Gebed ontvang. Dink dit sal pretty great wees om n song te maak om dankie te se! Met die twee stemme en al die Gebede saam! Sal n eer wees om dit te hoor.
Raniero Cicconetti 2018-08-21 10:37:39 Sit en drink n brannas in pommie land. Goose bumps all the way!!! Brilliant song!!!
Dmitri Jegels 2018-06-28 05:30:15 Knap gedaan julle twee: riem onder die hart inspirerend! Wees geseënd!
Robert Smith
Fantasties manne ons is geseend om afrikaans te kan praat alle eer kom God toe ,ons staan agter julle Kan nie wag vir julle volgende liedjie
monkeyseemonkeydo NAMHAW
vok it hoendervleis !!!!
raquel aguilera
Hiermee sal ek trots bly! MY LAND! MY VOLK! MY TAAL!
Leonard Kruger
Love!
Sky Light
Dankie vir almal wat hierdie comment en like En julle twee dankie vir die liedjie
nick lendrum
I really like this song even though I don’t speak Afrikaans
kenrick40
Dis n baie goeie song. Die kaap het die Gebed ontvang. Dink dit sal pretty great wees om n song te maak om dankie te se! Met die twee stemme en al die Gebede saam! Sal n eer wees om dit te hoor.
MasterJD
Bok en Robbie bly my gunsteling Afrikaner sangers
Amy skinner
Trots Afrikaans en veral trots Suid-Afrikaans
Raniero Cicconetti
Sit en drink n brannas in pommie land. Goose bumps all the way!!! Brilliant song!!!
Lanthis Lombard
Patriot... Ons vir jou Zuid Afrika...
Dmitri Jegels
Knap gedaan julle twee: riem onder die hart inspirerend! Wees geseënd!
bbd dbp
Kerels en dames die song is mos ma net mooi.
Tania De Sousa
A beautiful song! Love it!