María Rasta 2018-12-25 03:58:34 Mense, sulke Afrikaanse melodie oor hande laat my wonder watter liggaamsdeel die volgende lied se onderwerp sal wees!
Ruvé Woensdregt 2018-11-18 22:33:46 Sitting in Australia and listening to real heart music. Miss my people and my country
Wessel Ludick 2018-10-05 21:25:58 Sit ek vanoggend 16000km van Suid Afrika af en mis al die wonderlike mense van a trotse land.
Sam Richards 2018-10-04 18:43:39 Dit is al wat ek mis hier oor die water is die musiek van my taal. Daar is niks mooier nie.
Mandy Matthee 2018-07-10 09:54:23 Sien altyd my man se hande! Hy het hard gewerk vir 35jr ondergrond op die myn! Dankie Theuns, sien altyd daardie harde hande wat kon liefhe!
Van Zyl Dirk
die sng beskryf my perfect
María Rasta
Mense, sulke Afrikaanse melodie oor hande laat my wonder watter liggaamsdeel die volgende lied se onderwerp sal wees!
andre yes
awe song omdat jy saam met my tannie in n fliek gespreel het
Ruvé Woensdregt
Sitting in Australia and listening to real heart music. Miss my people and my country
Martie Van Graan
Jou stem maak my rustig.
Wessel Ludick
Sit ek vanoggend 16000km van Suid Afrika af en mis al die wonderlike mense van a trotse land.
Sam Richards
Dit is al wat ek mis hier oor die water is die musiek van my taal. Daar is niks mooier nie.
Anel Brink
David Kramer sing dit beter
Mandy Matthee
Sien altyd my man se hande! Hy het hard gewerk vir 35jr ondergrond op die myn! Dankie Theuns, sien altyd daardie harde hande wat kon liefhe!